Persoonlike, vertroulike begeleiding gegrond in Christus — vir elke mens wat heling, rigting en hoop soek op sy eie reis.
JOU REIS, JOU TEMPO
Persoonlike Genesing in 'n Veilige Ruimte
By Refuah glo ons dat elke mens se storie uniek is. Of jy worstel met angs, verlies, verhoudings of net rigting soek, ons stap saam met jou — een tree op n slag.
I
Vertroulik
Alles wat jy deel bly streng vertroulik en veilig bewaar.
II
Op Jou Tempo
Geen druk nie. Ons beweeg teen n pas wat vir jou veilig en reg voel.
III
Christus-Gesentreerd
Begeleiding gewortel in geloof, genade en blywende hoop.
WAT ONS BIED
Dienste vir Individue
Hierdie dienste is spesiaal saamgestel vir individue, pare en gesinne wat persoonlike begeleiding soek. Kies wat by jou behoefte pas.
Pa & Seun / Pa & Dogter
Mansbediening en vader-kind dialoog — vir dieper verbinding, begrip en herstel tussen pa en kind.
Huweliksberading
Veilige, vertroulike huweliksberading gegrond in Christus — vir pare wat hul verhouding wil versterk of herstel.
02
Huweliksberading
03
Identiteitswerkswinkel
Identiteitswerkswinkel
Wie is ek in Christus? — identiteits- en roepeningswerkswinkels vir jongmense en volwassenes.
Ouer-en-tiener Dialoog
Dialoogsessies wat brug bou tussen ouers en tieners — gesonde kommunikasie en begrip.
04
Ouer-en-tiener Dialoog
05
Aanlyn Berading
Aanlyn Berading
Sessies via Zoom of Teams — vir leerders, gemeentelede of individue buite die omgewing.
KOM ONS GESELS
Kom Ons Begin Die Gesprek
Gesels gerus met ons. Vul die vorm in en ons sal so gou moontlik by jou terugkom – of kontak Willie direk op die gegewe kontak nommer.